SELF-ESTEEM


Watch this space for great ideas on how to lift your child's spirits, and help him or her build a healthy self-esteem!

 
You can get started by following the advice of Pastor Marius Nel in his book 'Leef met Selfvertroue':


*  Maak jou kind groot met respek en liefde - jy werk met iemand wat na God se beeld geskep is.


*  Aanvaar jou kind onvoorwaardelik, met ander woorde, sonder om eise te stel of te verwag dat jou kind moet word wat jy  wil he hy of sy moet wees.


*  Bied aan jou kind die ondersteunende struktuur van redelike reels en verwag van hom of haar wat haalbaar is.


*  Waak daarteen om jou kind met weersprekings in jou gedrag of besluite te verwar.


*  Moet nooit tot die vlak van spot, hoon, vernedering, sarkasme of vernederende fisieke aanranding daal in 'n poging om jou kind te beheer nie.


*  Aanvaar jou kind se intellektuele vermoens sonder om dit met die van ander te vergelyk.


*  Projekteer voortdurend aan jou kind dat jy in sy goedheid en vermoe glo.


Respekteer jou kind se uniekheid!


Free homeschool resources


FreeSiteDesigner.com